» 
 » 
The All Alls - Vat Vanaand



Текст песни Misc Unsigned Bands - The All Alls - Vat Vanaand

The All Alls - Vat Vanaand
Misc Unsigned Bands
Jy staan daar oorkant die dansvloer
En ek kan sien hoe jy onderlangs vir my loer
Ek knik vir jou en jy kyk skielik weg

Ek weet nie wat ek nou hier voel 
Is ons dan vir mekaar bedoel
Ek ken jou nie maar alles voel so reg

Skraap moed bymekaar en stel myself dan voor
Min weet jy ek het alreeds my hart op jou verloor

Kom ons vat vanaand en leer mekaar dan ken
Ons het niks om te verloor maar wel iets om te wen
Kom ons vat vanaand en dans die heel aand deer
Dans net weer en weer want ek is mal oor jou
Wil jou lyf hier styf teen myne hou

Jy weet nie wat jy aan my doen
As ek dink hoe ek jou gaan soen
My knieee raak lam ek kan skaars regop staan
Net vanaand is ek buite beheer
Net vanaand gaan niemand my kan keer
Om my hart met jou te deel
https://lyrics.primanota.net/misc-unsigned-bands/all-alls-vat-vanaand.htm