» 
 » 
The All Alls - Nie Jou Tiepe



Текст песни Misc Unsigned Bands - The All Alls - Nie Jou Tiepe

The All Alls - Nie Jou Tiepe
Misc Unsigned Bands
Al ooit gewonder hoekom ek net heier staan
Al ooit gewonder hoe dit met my gaan
As jy kon praat wat sou jy dan sê
Sal dit wees dat jy my wil hê

Maar jy draai jou rug op my tot die einde van die aand
En as jy gaan slaap oooh spyt kom te laat

Want ek is nie jou tipe nie 
En ek het nie baie spiere nie
Maar ek gee eintelik nie om wat jy van my dink of wat jy doen nie
Want vanaand as ek gaan slaap is dut nie ek wat jou soen nie

Playing hard to get thats what you do best
Jy dink mos jy is beter as die res
Die kat se snor kyk op alamal neer
Jy moet besef jy maak net alamal seer

Want hulle is nie jou tipe nie
En hulle het nie jou maniere nie
Maar hulle gee eintelik nie om wat jy van hul dink of wat jy doen nie
Want vanaand as jy gaan slaap 
Is dit nie hul wat jou soen nie

Jy moet besef jy kan nie so aangaan nie
As jy jou vingers klap gaan niemand spring nie
Jy moet besef jy kan nie so aangaan nie
Want in werklikheid skyn die son nie uit jou poepol nie
https://lyrics.primanota.net/misc-unsigned-bands/all-alls-nie-jou-tiepe.htm