» 
 » 
The All Alls - Duk En Dun



Текст песни Misc Unsigned Bands - The All Alls - Duk En Dun

The All Alls - Duk En Dun
Misc Unsigned Bands
. . .
Ek hou my asem al lank op
Ek is al so raad op
Ek kan niks doen om hierdie sirkus te stop

Tog weet ek as ons probeer
Kyk ons verby al die seer
En al die teleurstellings wat ons kry keer op keer

Al wat ons kan doen is om positief te bly
Want daar is mense wat minder het as ek en jy

Kom ons staan mekaar by
Deer duk en din, deer al die seer
Kom ons probeer hard om dit te keer
Al het ons net mekaar om te weet iemand is daar
Deer duk en din kom ons deer al die seer

Bietjie hier en bietjie daar
En gou gou het ons mekaar heelwat, heelwat hartseer gespaar
As dit net so maklik was, alles is mos net ń las
Ai tog gee vir die bergie sommer jou matras

Al wat ons kan doen is om te kerm en te kla oor die situasie
En ons nasie
Kom ons staan mekaar by
Want die President het van ons vergeet
Hy eet sy beet
https://lyrics.primanota.net/misc-unsigned-bands/all-alls-duk-en-dun.htm