» 
 » 
The All Alls - Askies Tog Meneer



Текст песни Misc Unsigned Bands - The All Alls - Askies Tog Meneer

The All Alls - Askies Tog Meneer
Misc Unsigned Bands
Askies tog meneer, is jou been dalk af of seer
Want hierdie parkeering is nie vir jou geresirveer
Het jy dalk n rolstoel in jou kattebak
Of is jy dood eenvoudig net lekker deur die k@k

Askies tog meneer, ry jy n blerrie trok
Is dit dan nodig om oor twee parkerings te stop
Weens my frustrasie skraap ek jou kar sat
Vir net een rede.... Jy parkeer soos jou gat

Askies tog meneer, wat het jy geding
Askies tog meneeer, jys die rede dat mense drink
                     ....
Askies tog meneer..... Jy gee my n kopseer

Askies tog meneer, jy moet die hoor
Luister net mooi weer na die lidjie se koor
               ...
Dan sal jy mooi weet....
Dit is ons kreet
https://lyrics.primanota.net/misc-unsigned-bands/all-alls-askies-tog-meneer.htm